Camille Coduri

Camille Coduri
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Camille F. Coduri
Geboorte 18 April 1965 (1965-04-18)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Camille Coduri (gebore 18 April 1965) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Prayer for the Dying (1987), King Ralph (1991), en 4.3.2.1. (2010), en in die televisiereeks Sinchronicity (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search